Start Here!
     
 

"Ongelooflike Resepte en 'n kort Geskiedenis van Suid Afrika in 'n eenvoudige aflaaibare boek.."

 
     
 

 

Die Kookboek!

 

Meer as 140 bladsye!

“. .. ‘n Familie en Nasionale tradisie van Bak en Kook kan op hierdie bladsye gevind word. Ons filosofie in Suid Afrika is, Ons Bak die hele dag en wanneer ons verveelt raak, dan kook ons..”!

My naam is Lizel en ek is in 1977 in Vereeniging gebore. Suid Afrika is my Vaderland en my hart sal altyd daar wees, maak nie saak waar in die wêreld ek woon nie. Daar is so baie Suid Afrikaners wat deesdae oorsee bly dat ek hierdie boek wou skryf om julle almal te laat terugverlang huistoe en herinneringe saam met my kan herleef. Die ander belangrike rede is sodat ek hierdie tradisionele resepte waarmee ek grootgeword het, met die wêreld kan deel.

Suid Afrika het ‘n ongelooflike geskiedenis en so ook die oorsprong van ons kookkuns. Hierdie lieflike land van ons het begin met ‘n mengelmoes van baie nasionaliteite saamgevoeg in een land, en het opgeïndig in ‘n nasie met karakter, verenig in trots.

Om ‘n Suid Afrikaner te wees beteken nie net dat ons saamstaan nie, maar ook dat ons ons land lief het en alles onthou waarmee ons grootgemaak is, veral die heerlike kos! Na my ma, familie en vriende, is kos seker wat ek die meeste mis noudat ek in ‘n ander land bly. Niemand kan kook soos my ma nie (so sê almal)! Gelukkig word alle Suid Afrikaanse meisies grootgemaak met die vaardigheid om te kan kook, en die belangrikste, om te kan BAK!!

Hierdie boek is ‘n versameling van my familie se resepte oor die generasies heen, maar ek weet dat dit ook baie beteken vir BAIE ander Suid Afrikaners wat hiermee grootgeword het. Geniet hierdie boek elke keer as jy ‘n nuwe resep probeer! Die beste deel is dat jy die boek enige tyd van die dag kan koop, maak nie saak of dit nou 3 uur die oggend of 10 uur die aand is nie! Kliek net met jou muis op die “koop nou” knoppie hier-onder en jy kan die boek, met meer as 140 bladsye, geniet vir-ewig vir slegs $12.97.

Bladsye in hierdie boek is individueel gelys sodat jy die resepte sommer maklik kan uitdruk terwyl jy die oorspronklike kopie veilig op die rekenaar kan stoor. Ons gaan heel moontlik in die toekoms aan jou die geleentheid gee om ‘n regte hardebandboek te koop. Indien jy belangstel, voel vry om vir my ‘n boodskap te stuur via my blog!


Get Your Copy Now (Afrikaans Version)
Please note: The Buy Link on this page is for Afrikaans Version of the book

 

Only $12.97


If you are looking for the English Version, click here...

 

Back to Home Page



KOOP die boek en deel dit met jou familie VANDAG!


Starters

Peri Peri chicken livers
Liver with sour sauce
Tuna salad with lettuce
Ham and cheese rolls
Spekkies (Bacon bites)

Braaivleis (BBQ recipes)

Boerewors (Boer’s sausage)
Sosaties in marinade (kebabs – skewers)
Krummel/stywe pap (crumbly mealy maze porridge)
Paptert (Porridge (maize meal) tart)
Roosterkoek (grilled bread)
Braaibroodjies (toasted sandwiches)

Main dishes

Gesmoorde snoek (fish)
Bobotie
Chicken bobotie
Chicken and sauce
Chicken pie
Frikkadelle (meatballs)
Durbs meat bunny chow
Vegetarian bunny chow
Great Curry
Ox tongue
Potjiekos
Chakalaka
Tomato stew
Water lily stew
Biltong
Droё wors (dried sausage)

Side dishes

Yellow rice
Biltong and cheese pot bread
Souskluitjies (cinnamon dumplings)
Potato mielie dish
Warm potato dish
Potato cakes (fritters)
Pampoenkoekies (pumpkin fritters)
Cream spinach
Sweet potato in sauce
Salted yellow carrots

There is so much more to discover inside this site and book.... Cakes, Treats, Sauces, Desserts, Bread and more! This is a must read.....!

 

 

     
 
Copyright 2005/06 - All Rights Reserved - Written by Lizel Salter