Recipes from South Africa content pages image holder

 



Artikels in Afrikaans

Hierdie bladsy is spesiaal hier geplaas vir artikels in Afrikaans. Die meeste van my Afrikaanse artikels is gewoonlik beskikbaar op my "blog" maar hierdie bladsy is opsygeskuif vir spesiale artikels elke nou en dan.

Vitamienes

Vitamienes en minerale speel ‘n ongelooflik belangrike rol in ons alledaagse lewens en dit is noodsaaklik om ‘n gebalanseerde dieët te volg. Vitamienes is ‘n natuurlike bron wat aangetref word in alle diere en plante . . . Lees meer

Bak en brou in die kombuis

Hoeveel van julle geniet 'n lekker gebak-en brou in die kombuis? Ek is beslis een van hulle! Hoe meer ek kan bak hoe gelukkiger is ek. Vir my is daar geen lekkerder gevoel as wanneer jy vir iemand iets voorsit wat hulle vreeslik baie geniet nie . . . Lees meer

Smoothies

Wat 'n lekker drankie is smoothies nie net nie. Verbeel jou, 4 van jou gunsteling vrugte saamgevoeg in een glas, saamgepers om 'n heerlike drankie te vorm wat jou dors sommer maklik kan les . . . Lees meer

Maklike Pannekoek resep

Sooswat ek hierso sit en op my rekenaar tik, kan ek die reën daar buite hoor val. Dit is nie baie hard nie, maar val liggies op die aarde neer, net hard genoeg om te hoor . . . Lees meer

Die Springbokke

Die Springbokke is nie verniet na ons nasionale dier vernoem nie. Hulle het sommer baie in gemeen en glo my, nie een gee sommer te maklik tou op nie . . . Lees meer

Brandewynpoeding

Hierdie lieflike resep is meer as 350 jaar oud! ‘n Heerlike gunsteling van die Kaap waar die eerste brandewyn van Kaapse druiwe gedistilleer is in 1672! Ons het ‘n lang pad gestap sedertdien, maar die Kaapse Brandewynpoeding is nog steeds 'n ou gunsteling :) . . . Lees meer

Generaal Hertzog Koekies

Generaal Hertzog koekies is vernoem na die persoon wie se gunsteling hierdie koekies is. In die verlede is dit gewoonlik gedoen sodat almal weet wie hiervan gehou het! . . . Lees meer

Plaatkoekies, lekker Suid-Afrikaans

Plaatkoekies smaak heerlik, veral op 'n koue dag! Hierdie is 'n baie maklike resep en sal beslis 'n baie groot gunsteling wees vir beide oud en jonk. Dit smaak op sy beste met marmite of goue stroop . . .   Lees meer

Jogurt Tert

Vandag wil ek ‘n watertand lekker resep met julle deel.  Ons hou baie van ons wonderlike terte en glo my, min naweke en geen verjaarsdae gaan verby sonder ten minste een nie! Hierdie is een van my Tannie se spesialis resepte en sy maak die lekkerste tert wat ek nog gehad het . . . Lees meer

Back to Articles

 

Copyright Lizel Salter and IYC Limited UK - 2005 - 2007
Recipes from South Africa content pages footer image holder