Recipes from South Africa content pages image holder

 

GENERAAL
HERTZOG KOEKIES

Back to Articles

 

Generaal Hertzog koekies is vernoem na die persoon wie se gunsteling hierdie koekies is. In die verlede is dit gewoonlik gedoen sodat almal weet wie hiervan gehou het!

Hier volg die resep vir die koekies wat ek nou die dag gebak het.  Dit smaak baie lekker en is baie eenvoudig en vinnig om te bak.  As jy nog nooit voorheen hierdie resep probeer het nie, moenie bang wees om jou hande aan hierdie resep te probeer nie!

Bestandele:
2 koppies meel
‘n Knippie sout
2 teelepels bakpoeier
1/2 koppie margarine
3 eiers (eierwitte-en gele geskei)
1 1/2 eetlepels suiker
Indien die deeg te slap is, meng 2 eetlepels melk hierby.

Metode:
1.  Sif die meel, sout en bakpoeier saam.  Vryf die margarine hierby in met jou vingerpunte.
2.  Voeg die gele by en laat staan vir omtrent 5 minute.
3.  Rol die deeg uit en en sit in klein kolwyntjiepannetjies (jy kan ook groter pannetjies gebruik as jy wil).
4.  Skep ‘n klein lepeltjie appelkooskonfyt in die deeg.

Vulsel:
1.  Klits die eierwitte baie goed.
2.  Voeg ‘n 1/2 koppie suiker en 1 koppie klapper hierby en meng goed.
3.  Skep ‘n lepel vol bo-op die appelkooskonfyt.
4.  Bak in ‘n voor-verhitte oond teen 180°C vir 10-20 minute.  

As jy eers een van hierdie koekies geproe het, sal dit baie moeilik wees om gou weer op te hou, so glo my, dit gaan nie te lank hou nie!

Terug na artikels
   
   

   

 

Starters

Peri Peri chicken livers
Liver with sour sauce
Tuna salad with lettuce
Ham and cheese rolls
Spekkies (Bacon bites)

Braaivleis (BBQ recipes)

Boerewors (Boer’s sausage)
Sosaties in marinade (kebabs – skewers)
Krummel/stywe pap (crumbly mealy maze porridge)
Paptert (Porridge (maize meal) tart)
Roosterkoek (grilled bread)
Braaibroodjies (toasted sandwiches)

Main dishes

Gesmoorde snoek (fish)
Bobotie

Chicken bobotie
Chicken and sauce
Chicken pie
Frikkadelle (meatballs)

Durbs meat bunny chow
Vegetarian bunny chow
Great Curry

Ox tongue
Potjiekos
Chakalaka

Tomato stew
Water lily stew
Biltong
Droё wors (dried sausage)

Side dishes

Yellow rice
Biltong and cheese pot bread
Souskluitjies (cinnamon dumplings)
Potato mielie dish

Warm potato dish
Potato cakes (fritters)
Pampoenkoekies (pumpkin fritters)

Cream spinach
Sweet potato in sauce
Salted yellow carrots


There is so much more to discover inside this site and book.... Cakes, Treats, Sauces, Desserts, Bread and more! This is a must read.....!


 

Copyright Lizel Salter and IYC Limited UK - 2005 - 2007
Recipes from South Africa content pages footer image holder