Plaatkoekies


Home - Download - Book on Amazon - the Blog - Sample Recipes to Try!


Plaatkoekies

Plaatkoekies smaak heerlik, veral op 'n koue dag! Hierdie is 'n baie maklike resep en sal beslis 'n baie groot gunsteling wees vir beide oud en jonk. Dit smaak op sy beste met marmite of goue stroop

As jy lus voel om jouself te bederf kan jy gerus 'n lepel room bo-op skep.

Bestandele: 
1 koppie melk
1 eier
2 eetlepels suiker
2 koppies meel
'n Knippie sout
2 teelepels bakpoeier

Metode: 
1.  Klits die melk en eier saam.
2.  Voeg die suiker hierby en meng baie goed .
3.  Sif die meel, sout en bakpoeier saam en meng by.
4.  Laat die mengsel staan en rus vir omtrent 'n 1/2 uur.
5.  Skep lepelsvol in warm olie en braai aan albei kante. Draai die plaatkoekies om wanneer ligbabbels bo-op verskyn.
6.  Smeer 'n bietjie botter bo-op saam met marmite of stroop.

Hierdie is regtig 'n eenvoudige resep en smaak heerlik. Probeer dit gerus!

Terug na artikels
   
   

 

 

BUY THE BOOK TODAY
on the Amazon book store!

OR, get the ebook version by joining our Membership for Life time access and lots of bonus goodies!

 

Starters

Peri Peri chicken livers
Liver with sour sauce
Tuna salad with lettuce
Ham and cheese rolls
Spekkies (Bacon bites)

Braaivleis (BBQ recipes)

Boerewors (Boer’s sausage)
Sosaties in marinade (kebabs – skewers)
Krummel/stywe pap (crumbly mealy maze porridge)
Paptert (Porridge (maize meal) tart)
Roosterkoek (grilled bread)
Braaibroodjies (toasted sandwiches)

Main dishes

Gesmoorde snoek (fish)
Bobotie

Chicken bobotie
Chicken and sauce
Chicken pie
Frikkadelle (meatballs)

Durbs meat bunny chow
Vegetarian bunny chow
Great Curry

Ox tongue
Potjiekos
Chakalaka

Tomato stew
Water lily stew
Biltong
Droё wors (dried sausage)

Side dishes

Yellow rice
Biltong and cheese pot bread
Souskluitjies (cinnamon dumplings)
Potato mielie dish

Warm potato dish
Potato cakes (fritters)
Pampoenkoekies (pumpkin fritters)

Cream spinach
Sweet potato in sauce
Salted yellow carrots


There is so much more to discover inside this site and book.... Cakes, Treats, Sauces, Desserts, Bread and more! This is a must read.....!