Vitamins

June 18th, 2008

Vitamins are vital for our every day life and the prevention of serious diseases like beriberi, scurvy, rickets and night blindness. Different organisms need different trace organic substances in their diet. Most mammals need the same vitamins as human, with only a few exceptions. One difference is the production of ascorbic acid. Animals synthesise this themselves, but humans can not do so. Plants can synthesise all the organic substances they need.

Vitamins are essential to life as well as good health and it assists in the formation of hormones, blood cells and our nervous systems. It releases energy from food that has been digested and regulates our metabolism. Nothing happens without the assistance of vitamins in our bodies. If we do not have enough vitamins in our bodies, it can lead to a deficiency.

Although organisms can survive for some time without vitamins, prolonged deficiency in any of the vitamins can lead to serious illness and can be potentially deadly. Sometimes the symptoms will not be seen until about a year later (deficiency in vitamin B12 for example), but with vitamins like B1, you will see the symptoms within a couple of weeks.

There are 13 well-identified vitamins that our bodies need and they are divided into 2 groups. Vitamin A, D, E and K are all fat-soluble and can be stored in body fat. You do not need to take these vitamins every single day. Vitamin B complex (B1, B2, B3, B5, B6, B7, B9 and B12) and vitamin C are all water-soluble. They are not stored in the body, with the exception of vitamin B12 that is stored in the liver. These vitamins need to be taken every single day, because they are lost through urine. Vitamin D is the only vitamin that can be produced by our bodies, the rest need to be taken in through our diet.

Something important you have to remember when eating foods that contain these vitamins we need, is that light, heat and processing of the food, are all enemies of vitamins and can destroy them. People that smoke and drink alcohol will need to take a vitamin supplement. When you consume a lot of alcohol, it dehydrates your body, preventing absorption of vitamins.

Remember, all the water-soluble vitamins are lost through urine. Smokers have a deficiency specifically in vitamin C, but also others. Remember when you take a supplement, to take the fat-soluble vitamins before meals and the water-soluble vitamins after meals. Most importantly, always ask your doctor or pharmacist before you use any vitamin supplements.

Facebook

June 18th, 2008

Is dit net ek of is Facebook ‘n baie GROOT gebeurtenis op die internet?  Ek het nooit daarvan gehoor tot onlangs toe nie (as ek se onlangs, dan bedoel ek so jaar terug).  Aan die begin het ek net ‘n profile gehad en dit was al, en toe begin ek bietjie rondkyk.  My vriendin Charlene het my natuurlik meer daarvan vertel en nou is ek baie daarop.

Sy is die Facbook Queen moet ek se, en ek geniet dit vreeslik baie om op hoogte te bly van wat aan die gang is met almal.  Ek het ‘n pragtige Lily patch waar ek mooi blomme kry van almal af en wat op dieselfde tyd help om die reenwoud te red.  Dit is wonderlik.

Het die wereld nie vreeslik klein geword die afgelope jare nie?  Dit is heerlik om elke dag van my vriende te kan hoor en sien wat hulle aanvang.  Hou so aan.

Sien julle een van die dae in Suid-Afrika.

Rugby is terug

June 7th, 2008

JA, dit is alweer daardie tyd van die jaar.  Dit word nou lekker koud in Suid-Afrika en dit beteken natuurlik dat dit weereens rugby seisoen is.  Ongelukkig kon ons nie regtig hond-haar-af maak in die Super 14 nie, maar dit lyk darem of dit goed gaan met die wedstryd tussen Suid-Afrika en Wallis.

Ek sit nou en luister terwyl ek so lekker sit en tik en dit gaan goed.  Ek kan net glimlag :)   Suid-Afrika loop nou met 36 punte teenoor 10 voor en gelukkig gaan dit goed.  Ongelukkig het hy nou net ‘n paar veranderinge aangebring maar nou ja…almal moet seker ‘n kans kry om te speel sodat ons kan sien wie is die beste.

Ek is seker daarvan daar is nog ‘n paar wedstryde tussen ons twee lande om te speel en ek kan nie wag nie.  Ek hoop net dit gaan goed gaan met ons span hierdie jaar.

Ek sal julle op hoogte hou van nuutste gebeurtenisse, veral wanneer ons in Suid-Afrika is.  Dan kan ek weer vir ‘n slag ‘n bietjie rugby kyk op die TV.  Ons het nie Sky hier nie so ek luister op die internet.  Dit is natuurlik beter as niks nie …

Ek hoop julle geniet die middag se sport, want natuurlik speel ons sokkerspan ook vandag en hulle het met 2 - 0 voorgeloop teen halftyd. 

Sien julle een van die dae in ons lieflike koue Suid-Afrika.  Groete vir eers!

Suid-Afrika

May 23rd, 2008

Suid-Afrika en sy probleme.  Dit is al wat mens hier hoor.  As Suid-Afrika in die nuus is beteken dit net een ding . . . iets slegs het alweer gebeur.  Ongelukkig was Suid-Afrika hierdie jaar al ‘n spul kere in die nuus gewees, die eerste keer vandat ek hier is.

Eers was dit die gemors met die krag, toe die probleme met Mr Zuma wat president gaan word en redes waarom dit nie ‘n goeie idee is nie.  Dan natuurlik die groot gemors op die Vrystaat Universiteit se kampus en nou word daar vertel dat Suid-Afrikaners buitelanders aanval…

Hoe hartseer maak dit my nie net om dit te sien en daarvan te hoor nie.  Dit is ‘n moeilike saak want alle sake het twee kante.  Dit is ook moeilik om die hele situasie waar te neem en objektief te bekyk as jy self in die situasie is.  Van ver af lyk dit baie sleg.  Maar ek kan simpatiseer met albei partye.  Die Suid-Afrikaners sukkel nou al vir JARE en kan net nie voorkom nie.  Dan kom buitelanders en vat hulle werk, moor mense uit en steel omdat hulle nie geld het om te oorleef nie.

So die Suid-Afrikaners voel hulle het geen keuse as om self stappe te neem nie want dit voel vir hulle die regering gee nie om nie.  Of dit reg is of nie, dit is hoe hulle voel.

Dan het jy die buitelanders, die van Zimbabwe wat nie weet waarheen om te gaan nie.  Wat vermoor word in hulle eie land, wat voorgeskryf word vir wie om te stem, wat GEEN geld het nie met ‘n werkloosheidsyfer van 80%.  Waarheen moet hulle gaan?  Hoe is hulle veronderstel om te oorleef, om kos op hulle tafels te sit?  Daar is net nie geld nie en die geld wat daar is is waardeloos.

Hoe vertel jy vir ‘n ouer om vir hulle kinders te se nee, geen kos vandag nie, daar is nie geld nie en een van die dae gaan die land ook nie meer kos he nie.  Waar gaan dit alles eindig?

Wanneer gaan die regerings in Afrika besef dat daar geveg moet word vir alle mense.  Dat daar ‘n demokrasie moet wees wat omsien na alle mense, wat almal dieselfde geleenthede gee om vooruitgang te maak in die lewe.  Waar almal ‘n keuse het oor wat hulle wil doen en hoe hulle dit gaan reg kry. 

Wanneer gaan die regerings begin omsien na die land se mense en nie net na hulleself kyk nie.  Op hou om korrup te wees en geld te steel.  Waarom kan hierdie miljoene nie verdeel word nie, waarom kan die mense wat dit die nodigste het nie baat vind daarby nie? 

Ek wens ons kan almal hande vat en saam werk tot die voordeel van alle mense.  Is dit soveel gevra?

Kom ons vat hande en bid dat daar ‘n uitweg sal kom.  Kom ons werk saam daaraan om ‘n ongelooflike verskil te maak in ons nageslag te toekoms.  Ek glo nie ons sal die goeie gevolge in ons tydperk sien nie, maar dit is tog sekerlik nodig om ‘n beter toekoms vir ons kinders te bou…

Suid-Afrika toe

May 18th, 2008

Soos ek gister geskryf het is ons oppad Suid-Afrika toe binne kort!  Nog net 5 weke dan vlieg ons.  Ons sien baie daarna uit om almal weer te sien en om Suid-Afrikaanse lug in te asem, maar ons sien nie te veel uit na die winter nie.  Sjoe, dit kan darem maar koud word daar.

Ons het al sedert verlede jaar Augustus af al winter en die het vir die eerste keer hierdie week bietjie warmer geword.  Die sonnetjie het geskyn en my vingers was nie morsdood van die koue nie.  Kan julle dit nou glo.  Ons somer hier begin binnekort (ons dink).  Teen Juniemaand wanneer ons vlieg, sal dit op die warmste hier wees en dan is ons alweer oppad winter toe.

Die positiewe kant is sekerlik die feit dat dit nie so koud deur die dag in Suid-Afrika sal wees as wat dit hier is nie.  Hier is dit darem maar baie koud jong.  In die Suid-Afrikaanse winter is dit BAIE koud in die aand en oggend, maar die dag is darem maar gewoonlik heerlik warm solank jy in die sonnetjie sit.

Ons sien baie daarna uit. 

Om deur die dag in die sonnetjie te sit en bak soos ‘n lui kat in die middel van die winter.  ‘n Lekker koppie milo sal sekerlik die winter koue in die aand uithou, so ons sal dit lekker geniet.

Suid-Afrika hier kom ons.  Is jy gereed vir ons?

Wonderlike kos

May 17th, 2008

Vandag is Saterdag, nog ‘n naweek is op ons.  Dit is effens koel vandag.  Ons het die afgelope week nogal lekker weer hier in UK ervaar, so tussen 14 en 18 grade celcius.  Vandag is weer koud en nou sit ons weer met ons truie aan.  Maar gelukkig is goeie weer voorspel vir volgende week, so hou maar duim vas.

Vandag gaan my man die kos maak.  Hy beplan om ‘n heerlike kalkoen lasagne te maak.  Dit kan net lekker wees.  Ek is mal oor lasagne en kalkoen smaak lekker as dit met ‘n heerlike sous gemeng word.  Ons sal lekker knoffelbroodjies saam met dit eet.  Ek sien baie daarna uit.

Dan het ek ook ‘n boodskap van my ma gekry :)   Dit gaan goed in SA en dit is nog warm alhoewel die aande nou begin koel word.  Ons sal maar moet sien of dit BAIE koud word daar hierdie winter.  Ons is mos oppad SA toe in Junie.  So ons is baie opgewonde en sien baie daarna uit om almal weer te sien!

Ek wil ook net ‘n regstelling maak op my inskrywing oor Paasfees.  Alhoewel ons geloof gaan oor die feit dat God Sy Seun gestuur het om vir ons sondes te kom sterf, is die ander fondament van ons geloof ook dat Jesus OPGESTAAN het uit die dood en sit aan die regterhand van God.  Ons moet nooit daarvan vergeet nie.  Ek het net geskryf oor Sy dood omdat dit is waaroor Paasfees gaan, maar ek het nooit geskryf met die opstanding en hemelvaart nie.  Wou net hierdie klein puntjie uitlig.

Hoop julle het almal ‘n wonderlike dag!  Geniet die naweek en praat sommer gou weer.

 

Cango Caves

April 26th, 2008

The Cango Caves is located 26 km north of Oudtshoorn in die Little Karoo, a very warm part of the Western Cape Province. The Cango Caves is a breathtaking underground wonderland and is one of the greatest natural wonders in the world, sculptured by nature itself through the ages. These limestone formations in many different colours were formed over millions of years. The exact time it takes in making these many formations depends on the supply of both water and carbon dioxide.

In 1780 a farmer named Van Zyl discovered the caves and lowered himself into the darkness with very poor light of self made candles showing him where to go. He braved the pitch darkness lowering himself 10 meters down into the first chamber, which is about 98 meters long, 49 meters wide and 15 meters high. Stalagmites and stalactites glow everywhere.

The Cango Caves was declared a natural monument in 1938 and one of the caves were opened for tourists. The first chamber was named after Van Zyl, the farmer that discovered this cave. The chamber consists of a variation of dripstone formations including Cleopatra’s Needle (9 meters high and at least 150 000 years old). The roof is a wonderful dark grey with its smoothly sculptured hollows and pendants.

In the second chamber called Cango One you can see a completed column which is about 0.5 meters in diameter and 125 meters high from the ground to the ceiling in the middle of the chamber. Some areas of the cave are so low that you have to bent your knees to walk. The route continues via Jacob’s ladder, stairs that lead to the top, over a chamber that leads to a group of smaller chambers. Here you have to climb a steep ladder that leads to a small hole where you have to crawl through on your hands and knees. At the end you have to sail on your stomach through a letterbox. This is a great experience for those that feel adventurous!

In 1972 three professional cave guides broke through to the second cave and name this Cango Two. An indescribable fairytale world that stretches another 270 meters. In 1975 another extension of about 1 600 meters were discovered and is known as Cango Three. Both Cango Two and Three is not open to the public so its pure crystal beauty can be preserved and protected. The colours are as beautiful and bright as it was when first discovered.

One negative consequence of Cango One being developed and opened to the public is that warm air breathed out by tourists has caused the bright colours to fade over the years. The temperature in the Caves is a warm and humid 18°C.

You can watch a documentary program about Cango Two and Three when you visit the caves. Even though you are not allowed in, you can still experience it …

 

 

Roly Poly Pudding

April 23rd, 2008
I don’t know of any other desert that is as quick, easy or lovely as a Roly Poly.  In South Africa we enjoy this great pudding with apricot jam.  In England they tend to enjoy everything with strawberry jam.  If I can recommend one, it would be the apricot jam.  You have to try it at least once.   

Ingredients of desert:
1 cup of flour
2 teaspoons of baking powder
1 egg
A pinch of salt
2 tablespoons of butter

Ingredients for syrup:
2 cups of water
1 cup of sugar

Method:
1.  Rub the butter in with the flour, baking powder and salt.
2.  Beat the egg and mix with a little bit of milk.  Add to the above. 
3.  Roll out the dough and spread apricot jam on top.  
4.  Boil the ingredients for the syrup together and pour into the dish you are going to use to bake the pudding in.
5.  Roll up the dough and place in the boiling syrup.
6.  Bake the desert in ‘n pre-heated oven at 180 degree celcius for 25 minutes.

Serve the Roly Poly with custard or ice-cream.