Recipes from South Africa content pages image holder

"Ongelooflike Resepte en 'n kort Geskiedenis van Suid Afrika in 'n eenvoudige aflaaibare boek.."

Die Kookboek!

Meer as 140 bladsye!

“. .. ‘n Familie en Nasionale tradisie van Bak en Kook kan op hierdie bladsye gevind word. Ons filosofie in Suid Afrika is, Ons Kook die hele dag en wanneer ons verveelt raak, dan Bak ons..”!

Suid Afrika is my Vaderland en my hart sal altyd daar wees, maak nie saak waar in die wêreld ek woon nie. Daar is so baie Suid Afrikaners wat deesdae oorsee bly dat ek hierdie boek wou skryf om julle almal te laat terugverlang huistoe en herinneringe saam met my kan herleef. Die ander belangrike rede is sodat ek hierdie tradisionele resepte waarmee ek grootgeword het, ook met die res van die wêreld kan deel.

Die beste deel is dat jy die boek enige tyd van die dag kan koop, maak nie saak of dit nou 3 uur die oggend of 10 uur die aand is nie! Kliek net met jou muis op die “koop nou” knoppie hier-onder en jy kan die boek, met meer as 140 bladsye, vir-ewig geniet vir slegs $23.97.

Bladsye in hierdie boek is individueel gelys sodat jy die resepte sommer maklik kan uitdruk terwyl jy die oorspronklike kopie veilig op die rekenaar kan stoor. Ons gaan heel moontlik in die toekoms aan jou die geleentheid gee om ‘n regte hardebandboek te koop. Indien jy belangstel, voel vry om vir my ‘n boodskap te stuur via my blog!


Get Your Copy Now (Afrikaans Version)
Please note: The Buy Link on this page is for Afrikaans Version of the book

 

Only $23.97

 

 

Starters

Peri Peri chicken livers
Liver with sour sauce
Tuna salad with lettuce
Ham and cheese rolls
Spekkies (Bacon bites)

Braaivleis (BBQ recipes)

Boerewors (Boer’s sausage)
Sosaties in marinade (kebabs – skewers)
Krummel/stywe pap (crumbly mealy maze porridge)
Paptert (Porridge (maize meal) tart)
Roosterkoek (grilled bread)
Braaibroodjies (toasted sandwiches)

Main dishes

Gesmoorde snoek (fish)
Bobotie

Chicken bobotie
Chicken and sauce
Chicken pie
Frikkadelle (meatballs)

Durbs meat bunny chow
Vegetarian bunny chow
Great Curry

Ox tongue
Potjiekos
Chakalaka

Tomato stew
Water lily stew
Biltong
Droё wors (dried sausage)

Side dishes

Yellow rice
Biltong and cheese pot bread
Souskluitjies (cinnamon dumplings)
Potato mielie dish

Warm potato dish
Potato cakes (fritters)
Pampoenkoekies (pumpkin fritters)

Cream spinach
Sweet potato in sauce
Salted yellow carrots


There is so much more to discover inside this site and book.... Cakes, Treats, Sauces, Desserts, Bread and more! This is a must read.....!


 

Copyright Lizel Salter and IYC Limited UK - 2005 - 2007